Requirements
- Geen
Description
‘n Vinnige oorsig oor die leerinhoud van die Dordtse Leerreëls. Dit is ‘n Belydenisskrif wat in 1618/1619 opgestel is om, na aanleiding van groot onsekerhede en dwalinge in hierdie verband, die Bybelse boodskap duidelik te maak oor waar die Christen se verlossing regtig vandaan kom.
Who this course is for:
- Enige persoon wat meer oor hierdie Belydenisskrif wil weet
- Enige lidmaat van die kerk van Jesus Christus wat hulle kennis van die Belydenis wil verbeter of opskerp